Document

DIE HOOP
geskryf na die Groot Japan Ramp 11/3/2011
deur Harri and Elina Huovinen
Die berge kan padgee en vergaan
Die groot branders kan jou bedreig
Maar die liefde van Jesus kan nie geblus word nie
Die ewige verbond sal nie tot niet gaan nie
Hemel en aarde mag wankel
Groot vloedwaters stort
Maar die liefde van Jesus kan nie geblus word nie
Die ewige verbond sal nie tot niet gaan nie
So ontvang tog hierdie liefde
(Jesaja 54:10; Hooglied 8:7; Matteus 24:35)
THE HOPE
written after the Japan Great Disaster 11/3/2011
by Harri and Elina Huovinen
The mountains may depart and be removed
The big waves may threaten you
But the love of Jesus cannot be quenched
The eternal covenant shall not be removed
Heaven and earth may be shaken
Many waters may flood
But the love of Jesus cannot be quenched
The eternal covenant shall not be removed
So please receive this love
(Song of Solomon 8:7, Isaiah 54:10, Matthew 24: 35)
希望 – 日本大震災に想いおよせて
by Harri and Elina Huovinen
たとえ山々が 動き移っても
たとえ 大波が きみを 襲っても
イエスの愛を 消すことはできない
永遠の契約が 揺らぐことはない
たとえ天と地が 揺り動かされても
たとえ 洪水で 水が溢れても
イエスの愛を 消すことはできない
永遠の契約が 揺らぐことはない
だから この愛を 今 受け入れよう
(イザヤ54:10; 雅歌8:7; マタイ 24: 35)