MUNISIPALITEIT //KHARA HAIS KONTRAK TN037/2014 (31766) ELEKTRIFISERINGSPROJEK: 2014 ELEKTRIFISERING VAN WOONHUISE IN ROSEDALE EN LOUISVALEWEG TE UPINGTON TENDERKENNISGEWING Tenders word hiermee ingewag vir die elektrifisering van 202 huise in Rosedale en 89 huise in Louisvaleweg te Upington. Die werke behels onder andere die volgende: Ondergrondse 11 kV kabel voerder, een miniatuur-substasie, ondergrondse laagspanning kabel retikulasie met ondergrondse kabel verbruikersaansluitings asook verbruikersinstallasies. Tenderdokumente en spesifikasies is verkrygbaar vanaf BVi Raadgewende Ingenieurs, Bultstraat 55, Posbus 1155, Upington, 8800, teen 'n betaling van R400,00 in kontant of elektroniese oorbetaling per dokument, betaalbaar aan BVi Raadgewende Ingenieurs. Hierdie bedrag is nie terugbetaalbaar nie. Verseëlde tenders gemerk, "KONTRAK TN037/2014 (31766): ELEKTRIFISERING VAN WOONHUISE I N ROSE DA LE E N LOUIS VA LE WE G TE UPI NGTON" moet die Munisipale Bestuurder voor of op Vrydag, 28 November 2014 om 14:00 bereik of in die tenderbus geplaas word en sal direk daarna in die Raadslede se Koukuskamer by die Munisipale Kantore geopen word. 'n Verpligte terreininspeksie sal op Woensdag, 19 November 2014 om stiptelik 10:00 vanaf die kantore van BVi Raadgewende Ingenieurs plaasvind. Die deure sluit stiptelik om 10:00 waarna geen verdere Tenderaars toegelaat sal word nie. Die Sertifikaat dat die Tenderaar die terrein besoek het, sal op hierdie geleentheid deur die Ingenieur onderteken word. Vir verdere besonderhede, kontak die Raadgewende Ingenieurs by telefoonnommer (054) 337 6600. Die volgende voorwaardes sal geld: • • • • • • • • • • Pryse moet geldig bly vir negentig (90) dae vanaf tendersluitingsdatum. Pryse moet BTW inklusief wees. Definitiewe afleweringsperiodes moet aangedui word. Die verpligte voltooiingsdatum is 16 Julie 2015. Die boete-klousule sal toegepas word op laat voltooiing van die Werke. Boetes beloop R5000.00/kalenderdag. Tenders sal oorweeg word in terme van die toepaslike punte formule, soos bepaal deur die Raad se Voorsieningskanaalbestuursbeleid. Vorms, MBD 1, MBD 2, MBD 4, MBD 5, MBD 6.1, MBD 8 en MBD 9 moet volledig voltooi word en u tender vergesel. Tenders wat laat ontvang word, of onvolledig is, sal nie in aanmerking geneem word nie en die laagste of enigste tender sal nie noodwendig aanvaar word nie. Tenders per faks of e-pos sal ook nie oorweeg word nie. CIDB Gradering van EP-5 word vir hierdie Tender vereis. Tenderaars moet ‘n oorspronklike belastinguitklaringsertifikaat, uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, saam met die tenderdokument indien. ‘n Tender sal nie oorweeg word indien daar nie ‘n oorspronklike belastinguitklaringsertifikaat aangeheg is nie. Geen “B-BBEE” punte sal toegeken word, as ‘n gesertifiseerde afskrif van u “B-BBEE” sertifikaat nie aan u tenderdokument aangeheg is nie. DE N GX AN G A MUNISIP ALE BEST UURDE R Burgersentrum Markstraat Privaatsak X6003 UPINGT ON 8800 //KHARA HAIS MUNICIPALITY UPINGTON CONTRACT TN037/2014 (31766) ELECTRIFICATION PROJECT: 2014 ELECTRIFICATION OF HOUSES IN ROSEDALE AND LOUISVALEWEG IN UPINGTON TENDER NOTICE Tenders are hereby invited for the supply and installation of 202 electrical connections in Rosedale and 89 electrical connections in Louisvaleweg in Upington. This tender comprises inter alia the following Works: Underground 11 kV cable feeder, one miniature substation, underground low voltage cable reticulation with underground cable service connections and consumer installations. Tender documents and specifications are available from BVi Consulting Engineers, 55 Bult Street, P.O. Box 1155, Upington, at an amount of R400,00 in cash or electronic transfer per document, payable to BVi Consulting Engineers. This amount is non-refundable. Sealed tenders marked, "CONTRACT TN037/2014 (31766): ELECTRIFICATION OF HOUSES IN ROSEDALE AND LOUISVALEWEG IN UPINGTON" must reach the Municipal Manager or be placed in the tender box before or on Friday 28 November 2014 at 14:00 and will be opened directly thereafter in the Councillors Caucus Room at the Municipal Offices. A compulsory site inspection will be held at 10:00 promptly on Wednesday, 19 November 2014 at the offices of BVi Consulting Engineers. The doors will be locked at 10:00 promptly after which no further Tenderers will be allowed. The Certificate that the Tenderer has visited the site will at the same time be signed by the Engineer. For further information, contact the Consulting Engineers, at telephone number (054) 337 6600. The following conditions will apply: • • • • • • • • • • Prices must be valid for ninety (90) days from tender closing date. Prices quoted must be inclusive of VAT. A firm delivery period must be indicated. The mandatory completion date is 16 July 2015. Penalties will be applied for late completion of the Works. Fines are R5000.00/calendar day. Bids will be evaluated in accordance with the applicable Preferential Point Scoring System as set out in the Councils Supply Chain Management Policy. The following forms, MBD 1, MBD 2, MBD 4, MBD 5, MBD 6.1, MBD 8 and MBD 9 must be completed and submitted with the bid. Bids that are late or incomplete will not be considered, whilst the lowest or only bid will not necessarily be accepted. Bids per fax or E-mail will also not be considered. CIDB Grading of EP-5 is required for this Tender. An original tax clearance certificate, issued by SARS must accompany all bids. If no original tax clearance certificate is supplied, the bids will not be considered. No B-BBEE points would be allocated if a certified copy of the B-BBEE certificate is not attached to the bid document. DE NGXANGA MUNICIPAL MANAGER Civic Centre Market Street Private Bag X6003 UPINGTON 8800
© Copyright 2024 ExpyDoc