ANGLO BOERE OORLOG

ANGLO BOERE OORLOG
VRYSTAATSE KONSENTRASIE KAMPE
1901 TOT 1903
deur
JOHAN J POTTAS
Maria SC Oosthuizen en van haar
kinders in die Bloemfonteinkamp
Staande van links na regs
Martha Oosthuizen
*1887
Gert Oosthuizen
*1883
Maria Oosthuizen
*1882
Voor van links an regs
Adriana Oosthuizen
*1880
Familie hond
Maria Marais
*1854
Adriana se kind
Mev PCM du Plooy en dogters
Foto geneem in die
Renbaan
Konsentrasiekamp
Johannesburg
Johannes Christoffel Stroebel
*29 Maart 1870
Gevang 30 Julie 1900 te Fouriesburg
Watter Kampboeke is beskikbaar in
die VAB? Deel een
•
•
•
•
•
•
•
Aliwal-Noord
Bloemfontein
Bethulie
Brandfort
Oos-Londen
Harrismith
Heilbron
Aliwal-Noord
Bethulie
10 Junie 1901
Sneeustorm in Suid-Vrystaat en Oos-Kaap saai
choas in kampe te Aliwal-Noord, Bethulie,
Norvalspont en Springfontein
Deel twee
•
•
•
•
•
•
•
•
Kabussi
Norvalspont
Kimberley
Orange River
Uitenhage
Springfontein
Vredefort
Winburg
Norvalspont
Winburg
Inwoners staan voor hul tente vir die foto.
KONSENTRASIEKAMPBOEKE
VERLORE
• Kroonstad
• Hierdie boek/e is verlore en is nooit in
ontvangs geneem deur die VAB nie.
• Al wat behoue gebly het is die
sterfkennisse.
• Hierdie sterfkennisse is ongelukkig deel
van die res van die VAB se sterfkennisse.
• Die sterfkennisse sal slegs kan dien as ‘n
aanduiding dat ‘n sekere familie moontlik
in die Kroonstad kamp opgeneem is.
Watter lede van die familie is egter nie
moontlik om te bepaal nie.
• Uit my ervaring van die ander
Konsentrasiekampboeke is dat dit
normaalweg die vrou en kinders sou wees.
Soms ook mans van ouer as 50.
Die boeke is almal in Bloemfontein
gedruk en bind
WATTER TIPE INLIGTING IS
BESKIKBAAR?
• Die boeke se inskrywings het oor twee
bladsye gestrek en het die volgende
kolomme bevat:
• Head of family and members
• Married or single
• Women to state the whereabouts of
husband at time of coming to Refugee
Camp
• Age
•
•
•
•
•
•
Whether taken up arms since taken oath
Occupation – if farmer name farm and size
Town
District
Date arrival at Refugee Camp
Stock brought into Camp met die
subhoofde:
Stock brought into Camp
•
•
•
•
•
•
Trek oxen
Mixed cattle
Sheep and goats
Mules
Horses
Carts and wagons
• Have you had your stock rounded up by
the Military, if so, state when and where,
and by whom the receipts are signed
• Stock for which receipts are held –
Opgebreek in volgende subhoofde:
Stock for which receipts are held
•
•
•
•
•
•
Trek oxen
Mixed cattle
Sheep and goats
Mules
Horses
Carts and wagons
• Date of leaving Camp
• Where going to
• Amount of stock at date of leaving –
Opgebreek met volgende subhoofde:
• Trek oxen
• Mixed cattle
• Sheep and goats
• Mules
• Horses
• Carts and wagons
Wat kan jy verwag om te vind?
• Meeste van die rekords is ongelukkig
uiters onvolledig voltooi.
• Dikwels is die basiese inligting voltooi en
die ander wat meer ‘n storie sou kon vertel
is glad nie voltooi nie.
• Meeste kere is noemname of voorletters
gebruik.
• Ouderdomme is nie altyd ingevul nie.
‘n Bladsy uit een van die boeke
‘n Inskrywing uit die boeke, wat
redelik volledig is. Aliwal-Noord
Linkerkantse bladsy
Regterkantse bladsy
‘n Inskrywing uit die boeke wat
slegs die minimum inligting bevat.
Oos-Londen
Slegs die linkerkantse bladsy is voltooi en daarby ook onvolledig,
die gesin het ongeveer 3 ure geneem om gevind te word in die
DU PLOOY databasis van Simon du Plooy.