Before using this product read the label carefully. / Lees die etiket noukeurig alvorens die produk gebruik word. COOPEX® AEROSOL Fly and Mosquito Killer Reg. Nr. L1530 Wet Nr. 36 van 1947 Namibiese Reg. Nr. N-AR 0423 Reg. No. L1530 Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-AR 0423 A SPACE SPRAY AEROSOL FOR THE CONTROL OF FLIES AND MOSQUITOES. 'N RUIMTETOEDIENING-AËROSOL VIR DIE BEHEER VAN VLIEË EN MUSKIETE. ACTIVE INGREDIENTS/AKTIEWE BESTANDDELE: Pyrethrins Piperonyl butoxide 15 g/kg 150 g/kg Piretriene Piperonielbutoksied NET CONTENTS: / NETTO INHOUD: 270 ml REGISTRATION HOLDER / REGISTRASIEHOUER: Bayer (Pty.) Ltd. / (Edms.) Bpk. Reg. No. / Nr. 1968/011192/07 P.O. Box / Posbus 143 ISANDO 1600 SOUTH AFRICA / SUID-AFRIKA TEL: (011) 921 5911 See bottom of can for Batch No. and Date of Manufacture. Sien onderkant van kannetjie vir Lotnommer en Datum van Vervaardiging. COOPEX® is a registered trademark of Bayer / is ‘n geregistreerde handelsmerk van Bayer. UN No./ VN Nr. 1950 CAUTION VERSIGTIG WARNINGS: Keep container away from children, uninformed persons and animals. Do not put can on or near hot stoves, heaters or in direct sunlight. Do not puncture or incinerate container. PRECAUTIONS: Do not use in the presence of persons with known sensitivity to pyrethroids. In the case of signs of sensitivity, obtain medical advice. Avoid excessive inhalation and food contamination. Avoid spraying over plastic surfaces and highly polished surfaces, e.g. home appliances. DIRECTIONS FOR USE: USE ONLY AS DIRECTED. Space spray for use with an automatic machine such as the COOPERS ULTRAMATIC AEROSOL DISPENSER. Operates every 15 minutes for approximately 720 hours (30 days). Controls flying insects such as flies and mosquitoes, under continuous operation. Suitable for premises up to 180 m3. For any product enquiry, contact Bayer Environmental Science - 011 921 5911. For poisoning emergencies only, Griffon Poison Information Centre may also be contacted - 082 446 8946. ® COOPEX is a registered trademark of Bayer © Bayer (Pty.) Ltd. All unauthorized reproduction of this label is forbidden. www.bayerhome.co.za WAARSKUWINGS: Hou kannetjie weg van kinders, oningeligte persone en diere. Moenie die kannetjie naby of op warm stowe, verwarmers of in direkte sonstrale laat staan nie. Moenie die kannetjie stukkend steek of met vuur verbrand nie. VOORSORGMAATREËLS: Moet nie in die teenwoordigheid van persone wie sensitief is vir piretroïede, gebruik nie. In die geval van tekens van sensitiwiteit, kry mediese hulp. Vermy oormatige inaseming en besoedeling van voedsel. Vermy bespuiting oor plastiekoppervlakke en hoogs gepoleerde oppervlakke, bv. huistoebehore. GEBRUIKSAANWYSINGS: GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI. Ruimtespuitstof vir gebruik met 'n outomatiese masjien soos die COOPERS ULTRAMATIC AEROSOL DISPENSER. Werk elke 15 minute vir ongeveer 720 uur (30 dae.) Beheer vlieënde insekte soos vlieë en muskiete, voortdurend. Geskik vir ruimtes tot 180 m3. Vir enige produk navrae, skakel Bayer Environmental Science - 011 921 5911. Slegs vir vergiftigingsnoodgevalle kan Griffon Gif Inligtingsentrum ook gekontak word - 082 446 8946. ® COOPEX is ‘n geregistreerde handelsmerk van Bayer © Bayer (Edms.) Bpk. Alle ongemagtigde kopiëring van die etiket is verbode. www.bayerhome.co.za
© Copyright 2025 ExpyDoc