Heritage and Cultural Tourism

Faculty of Humanities
Tourism is the world’s number-one industry and the fastest
developing enterprise in Africa. A qualification in Heritage and
Cultural Tourism provides students with the necessary skills to
follow careers as tour guides, tour operators, entrepreneurs
in the tourism industry and analysts determining tourism
needs. They will also be able to take the lead as experts in the
development of cultural tourism, the management of cultural
events within the tourism milieu, the marketing of tourism, and
the teaching of tourism-related courses.
Heritage and Cultural Tourism is the major subject for the
degree BHCS specializing in Heritage and Cultural Tourism
(A.4.1 Code: 01130065)
Students enrolled for the following degrees may also select
modules from the subject Heritage and Cultural Tourism
according to their specific needs and interests:
• BA (Code: 01130001)
• BA Visual Studies (Code: 01130192)
Undergraduate modules
EFK 110 Heritage and cultural tourism 110
Introduction to the study of heritage and cultural tourism
Overview of South African resorts and nature conservation
areas as tourist destinations within the broader context of
.heritage and cultural tourism
Department of Historical
and Heritage Studies
Heritage and
Cultural Tourism
www.up.ac.za
EFK 120 Heritage and cultural tourism 120
Archaeo-tourism
Analysis of tourist and other visitations to archaeological sites.
Topics cover international and local legislation, ethics and best
practices debates on who interprets and who ‘owns’ the past
and profits from it. Also covered, are site management plans,
condition assessment and a consideration of the politics and
ethics of ‘heritage’. Case studies range from large UNESCO
World Heritage Sites to small, almost forgotten ‘places of the
past’ scattered across the globe
EFK 210 Heritage and cultural tourism 210
Utilisation of SA cultural historical heritage for tourism
Introduction to the historical-constitutional development of
South Africa, inter-group relations as well as the history of
transport infrastructure in the context of the heritage and
tourism sector
EFK 220 Heritage and cultural tourism 220
Community-based tourism
Development theories and tourism theory: relation between
development and tourism. Pro-poor tourism: Opportunities
for and constraints on tourism development. Case studies in
sub-Saharan Africa
EFK 310 Heritage and cultural tourism 310
Cultural historical sites and activities in South Africa
Introduction to the most important cultural historical sites
and cultural activities in South Africa, with a specific focus on
cultural tourism in practice
EFK 320 Heritage and cultural tourism 320
Ethno-tourism
Approaches to the study of cultural landscapes: characteristics
of ethno-tourism. The problem of stereotyping in the tourist
industry. Influence of tourism on host communities: tourism
dependence and residents’ attitudes, authenticity and the
For more information, please contact us:
Department of Historical and Heritage studies
Humanities Building
room: 18-13
Tel: 012 420 2323
Fax: 012 420 2656
Email: [email protected]
Fakulteit
Geesteswetenskappe
Toerisme is die wêreld se nommer-een industrie en die
vinnigste-groeiende bedryf in Afrika. ‘n Kwalifikasie in Erfenisen Kultuurtoerisme voorsien studente met die vaardighede om
‘n loopbaan in een of meer van die volgende sleutelterreine
te volg: toeristegidse, toeroperateurs, entrepreneurs
in die toerismebedryf en ontleders in die bepaling van
toerismebehoeftes. Hulle sal ook leiding kan neem as
kundiges in die ontwikkeling van kultuurtoerisme, die bestuur
van kultuurgebeurtenisse in die toerisme-milieu, die bemarking
van toerisme en die onderrig van toerismeverwante vakke.
Erfenis- en Kultuurtoerisme is die hoofvak vir die graad BHCS
met spesialisering in Erfenis- en Kultuurtoerisme
(A.4.1 Kode: 01130065)
Studente wat vir die volgende grade inskryf, kan na gelang van
hulle spesifieke behoeftes en belangstellings, ook modules uit
die vak Erfenis- en Kultuurtoerisme neem:
• BA (Kode: 01130001)
• BA Visuele Studies (Kode: 01130192)
Voorgraadse modules
EFK 110 Erfenis- en kultuurtoerisme 110
Inleiding tot studie van die vakgebied Erfenis- en
Kultuurtoerisme
Oorsig van Suid-Afrikaanse oorde en natuurreservate as
n toeristeaantreklikheid binne die breër konteks van’
erfenis- en kultuurtoerisme
Departement Historiese
en Erfenisstudies
Erfenis- en
Kultuurtoerisme
www.up.ac.za
EFK 120 Erfenis-en kultuurtoerisme 120
Argeotoerisme
Ontleding van toeriste- en ander besoeke aan argeologiese
terreine. Onderwerpe sluit in internasionale en plaaslike
wetgewing, etiek en bestepraktykdebatte oor wie die verlede
interpreteer, wie dit ’besit’ en wie ’n profyt daaruit maak.
Sluit ook terreinbestuursplanne in, kondisievasstellings en
die inagneming van politiese en etiese vereistes aangaande
‘erfenis’. Gevallestudies sluit UNESCO Wêrelderfenis-gebiede in
asook klein amper vergete ‘plekke uit die verlede’ wat dwarsoor
die wêreld voorkom
EFK 210 Erfenis- en kultuurtoerisme 210
Die benutting van SA kultuurhistoriese erfenis vir toerisme
Bekendstelling aan die Suid-Afrikaanse histories-staatkundige
ontwikkeling, ontplooiing van tussengroepverhoudinge sowel
as die geskiedenis van die vervoer-infrastruktuur in die konteks
van die erfenis- en kultuurtoerismesektor
EFK 220 Erfenis- en kultuurtoerisme 220
Gemeenskapsgebaseerde toerisme
Ontwikkelingsteorieë en toerismeteorie: verband tusssen
ontwikkeling en toerisme. ‘Pro-poor’-toerisme. Geleenthede en
hindernisse in toerismeontwikkeling. Gevalle-studies in subSahara Afrika
EFK 310 Erfenis- en kultuurtoerisme 310
Kultuurhistoriese terreine en aktiwiteite in Suid-Afrika
Bekendstelling aan die belangrikste kultuurhistoriese terreine
en kultuuraktiwiteite in Suid-Afrika, met ’n spesifieke fokus op
die beoefening van kultuurtoerisme in die praktyk
EFK 320 Erfenis- en kultuurtoerisme 320
Etnotoerisme
Benaderings tot die studie van kulturele landskappe:
kenmerke van etnotoerisme. Die probleem van
stereotipering in die toeriste-industrie. Invloed van toerisme
op gasheergemeenskappe: toerisme-afhanklikheid en
inwonergesindhede, outentiekheid en die aanbieding en
kommodifisering van kultuur
Kontak ons gerus vir meer inligting:
Departement Historiese en Erfenisstudies
Geesteswetenskappegebou
kamer: 18-13
Tel: 012 420 2323
Faks: 012 420 2656
E-pos: [email protected]